Die Kuns Van Tydskrifverhale

tydskrifte

Tydskrifverhale verskil van kunsverhale of literêre kortverhale in die opsig dat hulle as voorvereiste leesbaarheid en lesersvriendelikheid voorop stel.

Navorsing wys dit is die plek waar lesers wil ontspan en ’n bietjie wil asem skep. Hou in gedagte dat dit die deel van die tydskrif is wat mense graag in die bed of bad lees of bêre om vakansies te lees. Dit is die deel van die tydskrif wat langtermynwaarde het, want mense hou dikwels die tydskrif “sodat hulle nog die storie kan lees”.

Continue reading

If Louisa Clark Can Wear Them, So Can I

LouClark.png

After watching the tear-jerking film, “Me Before You’ countless times, I feel drawn to my blood-red tights again. If Louisa Clark can wear bold tights, so can I.

In the arms of a stranger, I twirled around in a short, white skirt, white blouse, white shoes and red-hot tights.

It was a warm summer’s night, and the weekly dance evening held at the community’s college hall; a dreary place, with dark brown walls and old wooden floors. But on Saturday nights, the hall came alive. The ceiling, romantically decorated in fairy lights, lit up the entire space and created a whole new world for the students of Pretoria, to dance the night away in.

Continue reading

That One That Got Away

man-bouquet-red-roses-gray-background-present-international-women-s-day-67134967

On a rainy day, I hurried down Adderley Street, Cape Town, hoping the flower vendors would still have red roses. It was 14 February 2010. Valentine’s Day.

A colleague at work, Mark, needed flowers for a girl. “Can’t you do it yourself?” I asked in an irritated tone.

He was one of those nerdy types – hovered over his computer all day, fixing everyone’s software glitches.

Continue reading

Orals Is Lyke …

vid. bandafterparty.jpg

… en ek trap versigtig bo-oor hulle om by die kombuis uit te kom. Een lê op die bank onder ‘n kombers. ‘n Ander ene in ‘n bondel op die mat voor  die TV – dit lyk soos my skoonsuster. Twee lê skuins bo-oor die banke – sy kop toegemaak met ‘n gehekelde kombers en haar bene in ‘n Blou Bul kombers toegewikkel. Ek sien die skeefgedraaide nekke en giggel. Dat ‘n aand nou só skeef kon loop.

Continue reading

Hy Dans Op My Graf

1.jpg

In sy swart pak, bypassende kadotjie op sy kop en swart skoene wat skitter van die polish, dans hy in my sitkamer. Net vir ‘n wyle. Ek, onbewus van sy teenwoordigheid.

Na ‘n paar draai vertrek hy – na my graf toe. Hy maak homself aan my bekend. Die intense bewustheid van hom kruip teen my arms op. Sy gloeiende oë deurboor my lyf. Versigtig plaas hy sy voete op die brose klippies en sement. Die wals se klanke oorverdowend. Hy wieg stadig heen en weer. Die ritme sleur my mee.

Continue reading